Izibiliboco blog online
February 5th, 2010 // Nieuws
Het Zuid-Afrikaans eethuisje van Maynie Malan te Hasselt zal hier regelmatig nieuwsberichten posten.
Stay Tuned…
February 5th, 2010 // Nieuws
Het Zuid-Afrikaans eethuisje van Maynie Malan te Hasselt zal hier regelmatig nieuwsberichten posten.
Stay Tuned…
fijn vertoeven,ik kom altijd met plezier naar je toe groetjes
Maynie, jy sal my nie onthou nie, maar ek onthou jou so vaagweg as Gideon Malan se sussie – ek was saam met Gideon in matriek. Synde Nederlands van geboorte was dit vir my ‘n baie interessante ervaring om deur jou website(s) te lees. Ongelooflik kreatief en veelsydig en inspirerend. Wil maar net sê “Wow, dit wil gedoen wees!” Ek skat as ek weer die familie in Nederland besoek sal ek ‘n draai in Hasselt moet kom maak om Izibiliboco ze cuisine te kom uitprobeer. Doe zo voort!